Comment: Sy ma het 'n TKP van 437 dae oor 5 kalwers.'n Goeie medium raam bul wat baie vleis dra. 'n Bul met baie breedte, lengte en diepte van lyf. 'n Bul wat uit baie goeie voorgeslagte uit kom. 'n Bul wat nie misgekyk moet word nie. Sy speen gewig op 205 dae was 264 en op 400 dae 508kg.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook