Comment: n Bul wat uit baie goeie voorgeslagte uit kom. Sy ma het 'n TKP van 430 dae oor 8 kalwers. 'n Bul wat baie vleis dra met goeie bespiering. 'n Bul met goeie breedte, lengte van lyf en skoon onderlyn. 'n Vroeë ryp bul wat speen kalwers sal teel. 'n Bul wat baie gemaklik beweeg en homself goed dra op die veld. Een van my beste koei lyne in die kudde.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook