‘n Bul met adel. Goeie beweeglikheid en loopvermoë. Sy sprong van rib, balans en raamgrootte is tiperend van die tipe bul wat goed presteer in ons omgewing. Sy teelwaardes is aanduidend daarvan dat hy swaarder speenkalwers sal teel en dat die bul ‘n medium raam sal bly. Kom uit ‘n gebied met ‘n hoë intensiteit van bosluis oordraagbare siektes.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook