‘n Bul wat uit ons Pioneer genetika kom. Hierdie bloedlyn is bekend vir die teling van uitstaande vroulike diere. Sy wye borsvloer en die besondere stand op sy bene is aanduidend van die breedte van hierdie medium raam bul. Kom uit ‘n gebied met ‘n hoë intensiteit van bosluis oordraagbare siektes.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook