VERBLYF
Ingesluit: Selfsorg jaghuis
Beperkte vuurmaakhout beskikbaar
DATUM
Junie - Julie 2026
Verkieslik tussen Donderdagaand en Sondagoggend
EKSTRA’S
Word afgelaai en opgelaai OF Eie voertuig
Verwerking teen addisionele koste beskikbaar
(Slegs afslag ingelsuit)
Inskiet van gewere verpligtend
Moontlik:
Ekstra diere teen betaling aan skenkers,
maar die kwota van die pakket is prioriteit.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook