VERBLYF
Ingesluit: Selfsorg jaghuis
Beperkte vuurmaakhout beskikbaar
DATUM
Maart tot 23 April 2026
Verkieslik tussen Dinsdagaand - Vrydag
EKSTRA’S
Word afgelaai en opgelaai
Gids ingesluit
Verwerking teen addisionele koste beskikbaar
(Slegs afslag ingelsuit)
Inskiet van gewere verpligtend
Moontlik:
Ekstra diere teen betaling aan skenkers,
maar die kwota van die pakket is prioriteit.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook