‘n Bul met goeie diepte, lengte en breedte van lyf. Sterk kombinasie van die Kimberley- en Klaus-bloedlyne. Moeder het TKP van 362/6 en reeds 4 stoetbulle geteel, sy grootmoeder TKP van 405/12. Beskik oor sterk syfers vir groei, gerugsteun deur ‘n moederlyn wat jaar na jaar produseer.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook