Bul met goeie bouvorm, lengte van lyf asook deurgaanse diepte en breedte. Toon goeie bespieringsdefinisie en stap gemaklik. Kom uit besonder vrugbare koeifamilies, moeder TKP van 375/5 en grootmoeder aan vaderskant 378/10. Gebalanseerde bul wat funksionele, aanpasbare nageslag sal nalaat.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook