Poenskopbul met goeie lengte, breedte oor die rug en sterk bespiering. Kort op die been, goeie kapasiteit en stewige konformasie. Moeder (Elite-Goud) het TKP van 372/12 en steeds in produksie en deel van embrio-program. Goeie fenotipe, teelwaardes en genetika wat hom uitstekende kuddevaar sal maak.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook