‘n Bul met goeie Lengte van Lyf, breedte en diepte. Baie sterk bene. Sy Grootmoeder aan sy moederskant spog met n TKP van 372 na 6 Kalwings. Vrugbaarheid, Trichomoniose, Vibriose en BM. Ivomex Super; Respiravax; Botuthrax; Covexin 10; Lumpyvax. Behou ‘n saad aandeel vir eie gebruik.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook