Poenskop vers met goeie balans en puik vel en haar. Ma het TKP van 349/2 (weer dragtig). Ouma het TKP van 369/11 weer dragtig. Sy is Lot 24, BH20-37 se dogter en het 85 gepunt. Albei is op die veiling. Geënt teen alle heersende siektes. BM, TB, Bevestig as nie dragtig en funksioneel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook