Vers uit vrugbare stambome met goed gebalanseerde teelwaardes (85% gepunt). 4 Ster vers met ‘n Koeiwaarde van 120. Oumas het TKP van 369/11 en 373/5. Ma‘s en oumas is almal weer dragtig. Geënt teen alle heersende siektes. BM, TB, Bevestig as nie dragtig en funksioneel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook