Hys ‘n halfbroer van die bul wat in 2024 die top prys behaal het. Bul met diepte en breedte geteel uit lyne wat werk. Toetse: BM en CA, asook TB negatief. Inentings: Covexin 10, Supervax, Knopvelsiekte, Stywesiekte, Corynebacterium, Inforce 3 en Ivermax + Fluke
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook