Top bul. Bul wat baie vleis dra met goeie bespiering en manlikheid. Hys die derde potensiele stoetbul uit die moederlyn. Toetse: BM en CA, asook TB negatief. Inentings: Covexin 10, Supervax, Knopvelsiekte, Stywesiekte, Corynebacterium, Inforce 3 en Ivermax + Fluke
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook