ʼn Donkerrooi ooglike bul, met sterk en stabiele EVS’s. Let ook op dat sy karkaswaarde se drie boustene baie goed is, wat hom ideaal maak om karkaseienskappe te bevorder, veral as die eienskappe baie hoog op die prioriteitslys is! Hy het uitstekende skof, haarkwaliteit, skede, naelvel, stertlengte, kapasiteit, baie goeie kloue, goeie skrotum, breedte en keelvel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook