ʼn Donkerrooi mediumraam bul wat ook ʼn gesogte kurweknakker (wat deur sy Seleksie Waardes bevestig word) is, met ongelooflike goeie stabiele EBV’s én seleksiewaardes en daarby ook ʼn uitstekende moeder het! Hy het goeie kloue, keelvel, breedte, kapasiteit, balans, skede en naelvel
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook