‘n Donker 24 mnde oue AG15009 seun uit ‘n besonderse 2+3 koei (DAJ150207). Haar OEK was 26 mnde en ‘n TKP van 326/2. Wat meer kan jy vra as dit by vroegpryheid en praktiese vrugbaarheid kom. Hy was sy ma se 1ste kalf. ‘n Versbul wat nog pragtig gaan ontwikkel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook