Die 1ste wat jou opval van die AG15009 seun is sy manlikheid en verdonkering. Sy ma AEJ150024 het vroeg (28 mnde) gekalf en weer in dieselfde seisoen herbeset geraak. Eintlik ‘n 2+3 koei. Hierdie is ‘n sterk bul met min foute – wat laat aangebied word op die veiling. Hou hom dop!!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook