Whatsapp
Email
X
Facebook
MALE SP
BIRTH DATE: 18.12.18
‘n Gladde haar, donkerbul met goeie kloue, mooi oogspier, vol skouers en ‘n sterk bek. Die bul is ‘n goeie kombinasie van die AG en CEF bloedlyne en die teelwaardes van die bul is ook baie goed met ‘n goeie ma.
Unit 209, Mason's Press 7 Ravenscraig Road Woodstock, 7925 South Africa
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook