Whatsapp
Email
X
Facebook
MALE B
BIRTH DATE: 07.12.17
Die enigste 2017 B bul uit ‘n uitstekende 2+3 koei (GZV140297). Vroegryp en prakties as kombinasie. Hierdie is ‘n sterker bul, wat al ‘n vol kwota koeie sal kan dek. Ons het hom op die KOMM koeie gebruik en 28/30 was dragtig gesertifiseer.
Unit 209, Mason's Press 7 Ravenscraig Road Woodstock, 7925 South Africa
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook