4 ster bul
‘n Veelsydige bul met goeie vel en haar. Die bul is geskik vir verse en sal goeie vrugbare
vroulike vervangingsdiere teel, asook swaar speenkalwers.
Vader: CEF 18-465; Moeder: JSM 17-59, ‘n dogter van VV 03-346 (‘n uitstekende
kombinasie).
Uitstaande waardes:
- Kalwingsgemak: 108
- Speenkalf: 102
- Vrugbaarheid: 120
- Koeiwaarde: 114
- Groei: 121
- Karkas: 113
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook