‘n Bul met ‘n sterk kop en bek en mooi skof-ontwikkeling, geskik om goeie vroulike
vervangingsdiere te teel. Die bul is geskik vir verse.
Vader: WAT 16-173
Uitstaande waardes:
- Kalwingsgemak: 110
- Speenkalf: 102
- Melk: 108
- Vrugbaarheid: 87
- Karkas: 114
- Koeiwaarde: 99
- Groei: 120
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook