Poenskopbul met goeie bespiering, kapasiteit en ‘n sterk beenstruktuur. Moeder het TKP van 369/5 en grootmoeders het TKP van 405/12 en 410/9 onderskeidelik. Bul wat in ekstensiewe omstandighede sal floreer. Lae geboortesyfer ideaal vir gebruik op verse, terwyl uitstekende groeipotensiaal behou word
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook