‘n Bul wat die oog vang met sy goeie bespiering, lengte en gebalanseerde bouvorm. Geteel uit twee vrugbare moederlyne. Sy moeder en grootmoeder aan sy moederskant spog met TKP‘s van 381/4 en 371/8 onderskeidelik. Hierdie bul sal goeie vervangingsverse en kalwers met swaar speengewigte teel.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook