‘n Volvleis-seun van LAR140443 met deurgans goeie syfers. Hy het ‘n spreekwoordelike gat. Sy ma ‘n 4-ster koei, wat eers kalf van die buurman se bul op 27mde en toe verloor ons haar na haar 2de kalf (wat 258 is) aan wat ons gedink het, anaplasmose. Nou dat ‘n mens die bul sien, is jy meer spyt oor die verlies maar dit is soos dinge ontvou. Hy het ‘n top ouma.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook