‘n Goeie LAR100031-seun met uitstaande syfers vir Sp DIR (25.6) en Sp MAT (8.3) melk, wat die groei kan ondersteun. As jy ‘n kombinasie van groei en melk nodig het - hier is jou bul. Sy ma DAJ150065 is van die Oos-Kaap beeste, wat vroeg gekalf het en toe aangeskuif het, wat heeltemal te verstane is.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook