is ‘n dik, mediumraam en vroegryp bul met baie goeie bouvorm, goeie bespiering,goeie kapasiteit, goeie sprong van rib en sterk toplyn wat eindig in ‘n goeie kruishelling en stertaanhegting. Hy is baie breed regdeur, breed oor die rug met vol buitedye. My aanbeveling is dat hy net op koeie gebruik moet word.
ERH22-48 se gebalanseerde bouvorm,goeie bespiering en goeie stoetagtergrond bied hy genetiese vooruitgang vir enige kudde wat mik na vrugbare, aanpasbare nageslag met sterk groei en goeie karkaskwaliteit.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook