HART 23-0481 (PH) is ‘n kalfgemak, mediumraam bul met uitstekende teelwaarde indekse en aanpasbaarheidseienskappe.
Hy is ‘n tipiese vroeër ryp, goed bespierde en top bouvorm manlike bul. Sy sterk punte is die poena-geen, lae onderhoudskoste, hoë vrugbaarheid, uitstekende groeiwaarde, karkaswaarde en produksiewaarde.
Alle eienskappe wat winsdrywers is vir die boer, het hy in oorvloed.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook