Besonderse LZ1234 kleindogter - 'n vroulike vers met kapasiteit, goeie diepte, breedte en sterk bene. 8-9 Maande dragtig van JHA2276 Pitbull - Raskampioen Parys 2024. Pitbull verkoop vir R390 000 aan Johan Snyman van Welgedacht Simbras op die 2026 Jamica Produksieveiling. 'n Prentjie vir die Simbra bedryf. Heup hoogte: 136cm, Raam: Medium
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook