Matteo Simbras bied aan een van die beste. Hierdie poenskopvers het die regte kleur en balans en beweeg baie gemaklik. Sy is ‘n prentjie van vroulikheid en praat vir haarself. Op 18 Mei 2026 gesertifiseer as 5 maande dragtig deur veearts. KI 14/11/2025 met DM15351 cleanup met MMM17277B. Heup hoogte: 122cm, Raam: Medium-
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook