HIERDIE IS 'N BUL!! WW223047 se stamboom spreek van kwaliteit, met invloedryke name soos: 2016 Wêreld Reserwe Kampioen, SB09549 Lexus, SB08438 en CX Dream Forever 365/A. WW223047 is ‘n bul met uitstekende fenotipe, balans, uitsonderlike groei en karkaseienskappe, indrukwekkende lengte, diepte, breedte en kapasiteit en die funksionele bouvorm wat die moderne Brangus vereis. Alle inentings op datum. Moenie die geleentheid mis nie!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook