Baie goeie bul wat met gemak op verse gebruik kan word, positiewe indekse op 200, 400, 600 en volwasse koei gewig, positiewe melk en skrotum indekse, positiewe indeks op oogspier ontwikkeling. Ma het n TKP van 376 dae oor 5 kalwers, pa is FHL1791 (Captain America) wat `n groot impak op ons kudde gehad het. Veldbul indeks van 93. Alle entings is gedoen.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook