Donker rooi bul, met goeie been en uitstekende balans met groei en karkas eienskappe deur die bank met meeste EBV syfers in top 20% van rasgemiddeld EBV. Dit is seldsaam dat beide die oogspier en marmering albei positief is in een dier. Voerkraal/Vervangings Index = R379 (Rasgemiddeld = R339). Loop op Rooiwater, Galsiek en Tulpe Suurveld. VBI = 106.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook