n Gladde goed gebalanseerde, Fase C getoetste bul met 'n goeie onderlyn. Die bul het goeie groei op 200 en 400 dae met +5 op melk. Goeie karkas eienskappe. Sy teling is 'n goeie kruising tussen JDH Wellington en WIL 09194. Well balanced easy fleshy bull with good growth and enough milk. He should produce good replacement heifers and weaners.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook