Hierdie Fase D getoetste bul het baie goeie kapasiteit en groei. Sy melk syfer is +4 wat hom baie geskik maak vir die produksie van speenkalwers en vervangings verse. This Phase D tested bul has a lot of capacity has good growth and milk for breeding excellent weaners.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook