Whatsapp
Email
X
Facebook
DOB: 22/05/18
Hierdie John Deere-seun is 'n bul met 'n mooi kop en baie goeie diepte. Hy het ook 'n goeie agterkwart. Sy moeder is 'n maternale suster van lot 9. Hy is ideaal om op verse te gebruik.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook