Whatsapp
Email
X
Facebook
DOB: 16/05/18
Ons laaste seun van RCM 1466, 'n sterk, harde bul met baie goeie breedte regdeur. Hy het swaar gespeen en ook goed gegroei met 'n goue meriete op die toets by Sernick. Hy is dan ook die Angusras se wenner by die LNR Fase C-kompetisie.
Unit 209, Mason's Press 7 Ravenscraig Road Woodstock, 7925 South Africa
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook