Goeie balans en diepte, uitstekende velkwaliteit. Dogter van KI-bul DN 13.143 wat nogsteeds as kuddevaar gebruik word. Clostrivax B+, bek en klou eerste en skraag dosis gekry. Die vers is swaer dragtig van Q 22 107, kan aanbly tot na kalwing indien die koper verkies.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook