n 28 maande jong bul wat nog vol in sy ontwikkeling staan. Sterk manlikheid, baie goeie kop en ongelooflike nek. Sy pa is Neu-Heusis Indigo (DNA getoets) . Sy ma is n Ibenstein ma MK 193 wat op 6 jaar ouderdom al 5 kalwers produseer het met n tussenkalwetyd van 319 dae. As jy vrugbaarheid soek, hier is jou bul.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook