n Silvio B seun met goeie EBV'S. Silvio het 188 nageslag in verskillende stoeterye agterlaat en het self uitstekende EBV'S by 200, 400, 600 dae, as ook scrotum groote en karkas gewig, met n akkuraadheid van naby die 90%. As iemand n bul vir speenkalwers so wel as osproduksie soek. Hier is die antwoord.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook