Die pragtige donerrooi vers is `n halfsuster van die 2022 Nationale Reserwe Kampioenverskalf. Haar ma, Tessa 399, het `n melksyfer van +16.2 wat haar binne die top 1% van die ras plaas. Ons glo Tessa 024 gaan ook nes haar ma, ontwikkel tot `n top stoetkoei.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook