Porche is in die stoet gebruik. Van sy nageslag is ook op die veiling. Volbroer van Lot 24. Hierdie bul se moeder Nelmari 0830, was `n uitstaande koei (uit Nelson 2009 senior kampioen).Sy was deel van `n embrio program en haar nageslag presteer baie goed. Haar nageslag is ook sterk op melk.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook