Andy is in die stoet gebruik. Volbroer van Lot 3. Hierdie bul se moeder Nelmari 0830 was `n uitstekende koei. (uit Nelson 2009 Senior kampioen). Sy was deel van `n embrio program en haar nageslag presteer baie goed. Haar nageslag is ook sterk op melk.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook