Aanbod: Die Vlerkfees Aanlynveiling het ten doel om fondse in te samel vir die onderskeie begunstigde Nie-winsgewende Organisasies (NWO's) deur middel van 'n aanlynveiling van uitgesoekte posduiwe en eksklusiewe jagpakkette. Posduiwe - Die suksesvolle bieër van 'n posduif verkry die reg om in die kontantboerpot te deel indien die betrokke posduif, volgens die amptelike wedvluguitslae, onder die eerste vyf (5) plekke eindig. Top 5 Bonusduiwe -As deel van die Vlerkfees-beloningsprogram word die vyf hoogste bod wat gedurende die veiling geplaas word, elk beloon met 'n ekstra vliegduif. Hierdie Top 5 Bonusduiwe word onderskeidelik toegeken aan die bieërs wat die 1ste, 2de, 3de, 4de en 5de hoogste bod geplaas het. Die bonusduiwe dien as ekstra inskrywings vir die vliegkompetisie en bied aan die ontvangers 'n bykomende geleentheid om vir die kontantboerpot mee te ding. Jagpakkette - Die suksesvolle bieër van 'n jagpakket wen die betrokke jagpakket, insluitend al die items en voordele soos beskryf by die spesifieke lot. Begunstigde Organisasies Alle opbrengste van die veiling word aangewend ten bate van die volgende geregistreerde Nie-winsgewende Organisasies (NWO's): SAVF Tehuis vir Bejaardes | SAVF Maatskaplike Kantoor | OOO-Stigting | Marico Bosveld Akademie
Auction ended: August 07, 2026 12:00
Auction venue: Timed, North West, South Africa
Currency: ZAR
Buyer's premium rate: 0%
Sales tax rate: 15%
Get in touch to arrange a viewing time.
Please see Terms & Conditions.
No filters active. Showing all lots
Unit 209, Mason's Press
7 Ravenscraig Road
Woodstock, 7925
South Africa


Share
Whatsapp
Email
X
Facebook