Die groot sterk 7 punt bul, wat met baie sterk en goed gebalanseerde EBV's spog, is ideaal om speenkalwers uiters effektief en doeltreffend af te rond. Verder word sy aanbeveling ondersteun deur sy uitstekende karkas eienskappe (indekse) van: oogspier oppervlakte = 109, marmering = 107, uitslag% = 109 en vleisopbrengs = 116!! Hierdie is 'n tipiese geleentheid om die waardeketting buite die plaashek te benut!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook