'n 7 Punt bul met uitstaande kapasiteit, skrotum, goeie keelvel en bespiering, is uiters geskik vir 'n speenkalf produksiestelsel met sy uitstaande karkas eienskappe met Indekse van: oogspier oppervlakte = 124, marmering = 132, uitslag% = 125 en vleisopbrengs = 119. Hierdie is 'n tipiese geleentheid om die waardeketting buite die plaashek met u eie speenkalwers te benut!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook