'n 7+ Goed bevleesde Genomies getoetste kuddevaar met uitstekende melkeienskappe, wat ondersteun word deur sy uitstaande kapasiteit, speenmaternaal EBV Indeks van 134, sonder om soos verwag, groei nadelig te beïnvloed, met die volgende groei EBV Indekse:Speen Direk = 114, GDT = 127 asook VOV = 116! Verder spog hy met 'n uitstekende vrugbare moeder, ouma aan vaderskant én les bes met 'n Elite-Goue moeder aan moederskant! Wat verwag 'n mens meer van 'n kuddevaar wat uitstekende vervangingsverse uit M raam tipe koeie te teel!!??
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook