1. Stel Jouself Voor
Die Valsrivier Bonsmara Telers Veiling bestaan uit 3 stoet telers en 4 kommersiële telers.
Stoettelers is Thabo van Zyl, Cornay Botma en Oom Johan Minnaar.
Kommersieël: Chris Joubert, Danie Minnaar, Andries Els en JB van den Berg.
Ons boer hoofsaaklik in Bothaville, Kroonstad en Wesselsbron.
2. Wat word aangebied?
4. Teelbeleid
Teel vir vrugbaarheid, kalwingsgemak, swaer speenkalwers en voerkraal groei.
5. Stoetgeskiedenis
Thabo stoet sedert 1983, is vir die laaste 3 jaar aangwys as finalis van Logix se nasionale vleisbeeskudde van die jaar en het die platinum toekenning ontvang. Vanjaar is Thabo stoet aangewys as Logix en Stamboek se Noordwes Vrystaat streekswenner.
6. Enigiets Anders?
Die 32 bulle op die veiling het n verskydenheid aanwendings van vers open, vervangingsverse teling, speenkalf en voerkraal aanwending. Daar is definitief iets vir jou behoefte.
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook