ʼn Mediumklein-raam 8+ potensiële stoetbul met ʼn baie sterk bouvorm, wat ooreenstem met sy baie sterk Seleksiewaardes. Boonop het hy bo verwagting baie goeie melkeienskappe (goeie diepte/kapasiteit met ʼn vol lies) wat deur sy baie goeie maternale (melk) Teelwaarde-indeks van 109 én volhuis moeder ondersteun word. Hy is uiters geskik waar groei, doeltreffendheid en karkaseienskappe hoog op die prioriteitslys is!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook