ʼn Mediumgroot-raam 7 punt bul vir speenkalfproduksie, wat deur beide sy bouvormeienskappe en Seleksiewaardes ondersteun word. As karkasopbrengs en -kwaliteit hoog op u prioriteitslys vir u vleisverwerkingseenheid is, is hierdie een van dié uitsonderlike bulle!!
Share
Whatsapp
Email
X
Facebook